<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><presentation>G D G</presentation>
<lyrics>[V1]
.G
 Die wat wag op die redding van die Here
.Em                                         C (D)
 Vind hul rus in die skadu van die heilige God
.D
 Die Almagtige
.G
 Ek sal sê: die Here is my vesting
.Em                                    C  (D)
 Ek sal sê: die Here is my toevlug en krag
.D                 G
 My God wie ek vertrou

[C1]
.  G
   U's my God
.  G                   Em
   Ek vertrou U grote Naam
.  Em
   Die wat glo
.  Em                   D
   Sal U nooit ooit beskaam
.  D                 C
   My God in wie ek glo
.  C               G. (C / D)
   Op U sal ek vertrou

[V2]
.D
 In donker tye as geloof en hoop getoets word
.Bm                                       G   (A)
 En alles wat bekend is in 'n oomblik verdwyn,
.A
 Bly U getrou
.D
 En ek sal sê die Here is my vesting
.Bm                                      G  (A)
 Ja ek sal sê die Here is my toevlug en krag
.A                  G
 My God wie ek vertrou

[C2]
.  G
   U's my God
.  G                   Em
   Ek vertrou U grote Naam
.  Em
   Die wat glo
.  Em                   D
   Sal U nooit ooit beskaam
.   D                C
   My God in wie ek glo
.  C               G
   Op U sal ek vertrou

[C3]
.  G                 Em
   Halleluia, halleluia ................(Chorus x2)
.  Em                 D
   Halleluia, halleluia
.  D                 C
   My God in wie ek glo
.  C               G
   Op U sal ek vertrou

[C4]
.  G
   U's my God.................(Chorus x2)
.  G                   Em
   Ek vertrou U grote Naam
.  Em
   Die wat glo
.  Em                   D
   Sal U nooit ooit beskaam
.   D                C
   My God in wie ek glo
.  C                G
   Op U sal ek vertrou
.  C                G
   Op U sal ek vertrou......(x2 laaste lyn)</lyrics>
<title>Duet: U's my God</title>
<key>G</key>
</song>